Kreatiewe Terapie vir die siel

COVER - Kreatiewe Terapie vir die SielMEER AS 125 ONTWERPE EN PATRONE OM IN TE KLEUR

Ontdek die wonderlike wêreld van pen, potlood, kryt en verf op papier sit.

Inkleur is die nuwe meditasie en hierdie pragtige prente en ontwerpe sal jou met ure se kalmerende terapie verskaf.

Skakel tegnologie af, ontsnap jou werk, en sluit af van persoonlike probleme. Ontspan jou liggaam, brein en siel en ontdek jou kreatiwiteit.

Hier is niks reg of verkeerd nie. Maak eenvoudig net die swart-en-wit ontwerpe jou eie kunswerke.

Sluit aan by miljoene volwassenes wat die eenvoudige ontspanning van inkleur herontdek!

BOOK DETAILS

  • TITEL: Kreatiewe terapie vir die siel
  • SUB-TITEL: Inkleurboek vir grootmense
  • PRYS: R140 (insl. BTW)
  • ISBN / EAN: 978-0-620-65665-8
  • BLADSYE: 128
  • FORMAAT:  Sagteband
  • GROOTTE: 300mm h x 210mm w
  • DATUM: September 2015

 

Be Sociable, Share!

    http://www.marl-hair.com wigs for women Short wigs < /div>